Image

Laerskool Standerton

  • lsstanderton@mweb.co.za
  • 017 712 2345
  • Paarl straat 27, Standerton

Godsdiens

Akademie

Sport en kultuur

By Laerskool Standerton

streef ons na

Selfstandige, gebalanseerde, tweetalige seuns en dogters, met die nodige agtergrond, gesonde menseverhoudings en positiewe Christelike waardes aan die gemeenskap en die land te lewer

Stannies se

Beginsels

Product Image

Gesag

Ek is lief vir Jesus en daarom is ek gehoorsaam aan Hom.

Geen selfsug

Ek is nooit selfsugtig nie.

Gebalanseerde lewe

Ek werk en speel voluit.

Respek vir senioriteit

Ek is lojaal teenoor my ouers, onderwysers en ander gesag bokant my gestel.

Respek vir lewe

Elke mens/maat wat my pad kruis is belangrik.

Respek vir die waarheid

Ek praat altyd die waarheid.

bly op hoogte

Image

Ons bekwame

Bestuurspan

Kontak ons

lsstanderton@mweb.co.za

017 712 234

Paarl straat 27, Standerton